Hi meneer Chip … bye meneer Chip – Adele Reynders

Hi meneer Chip ... Bye meneer Chip – Adele Reynders (Kopiereg) 'n Liefdesverhaal. Van die oomblik waarop Carla van Zyl vir ryloper Ferdie Crause ‘n geleentheid in haar bakkie gegee het, is haar verbeelding op hol. Hy praat nie veel oor homself nie, maar sy is doodseker dat hy ‘n hele klomp geheime met hom … Continue reading Hi meneer Chip … bye meneer Chip – Adele Reynders

Isa se Uitdaging – Adele Reynders

Isa se uitdaging - Adele Reynders   Copy right Adele Reynders Oorspronklike uitgewer, hardekopie – Donker Sjokolade, 'n druknaam van Malan Media (Edms) Bpk. Nou onder die vaandel van Renza Uitgewers Baie dankie!   Die oomblik toe Rudi na soveel jare weer vir Isabella Botha sien, kan hy nie glo hoeveel sy verander het nie. … Continue reading Isa se Uitdaging – Adele Reynders

Kat, ‘n liefdesverhaal – Adele Reynders

Kat, 'n liefdesverhaal – Adele Reynders oorspronklik geskryf onder skuilnaam Adriaan Pieterse vir Renza Publikasies se Afrikaanse skrywers Omnibus 6   Arno Senekal het nog nooit in sy lewe ‘n troeteldier gehad nie. Hy is ook nie in die mark om weer vrou te vat nie. Maar ‘n ietsie bietsie tienie winie minie kat seuntjie … Continue reading Kat, ‘n liefdesverhaal – Adele Reynders

Totdat die vet vrou sing … ‘n alternatiewe operagids – Adele Reynders

As jy die stories van die bekende operas ken, gaan jy lekker lag. As jy niks van opera weet nie, gaan die storie steeds snaaks en stouterig wees. Totdat die vet vrou sing ... 'n Alternatiewe Operagids deur Adele Reynders Eboekverwerking – Renza Boeke Storie: Leonore is in die middel van ‘n kantoorromanse en ingewikkelde … Continue reading Totdat die vet vrou sing … ‘n alternatiewe operagids – Adele Reynders

ePos vir my ‘n droom – Adele Reynders

E-pos vir my ‘n droom - Adele Reynders Copy right Adele Reynders Oorspronklike uitgewer, hardekopie – Donker Sjokolade, 'n druknaam van Malan Media (Edms) Bpk. Nou onder die vaandel van Renzaboeke – Liefdesverhale 35+ en stories. Om te bestel, epos liefdesverhalenmeer@gmail.com koste R20.00 Jy ontvang eers jou boek en betaal daarna. Kies enige 3 titels … Continue reading ePos vir my ‘n droom – Adele Reynders