Valentynsdag aanbod

valentyn4

Kies enige vier van die ses Afrikaanse eboeke en ontvang al vier vir slegs R50. Stuur jou naam en die boeke se titels na liefdesverhalenmeer@gmail.com

Beenaf op ‘n bussie – Danika se kar word reg voor McDonalds gesteel en sy beland in ‘n dolle jaagtog op ‘n bussie saam met Pieter en ‘n paar ander vreemde karakters.
Kat, ‘n liefdesverhaal – As jy nog nooit ‘n kat gehad het nie, het jy nog nooit onvoorwaardelik liefgehad nie. Daar is darem ook ‘n regte held en heldin in die storie.
Beste meneer Kaktus – Haar man is oorlede aan ‘n aftakelende siekte. Wie gee Daniel die reg om op ‘n Sondagoggend met so ‘n sexie gesonde lyf agter ‘n grassnyer in te skuif.
Skattejag – Wanneer die SAP hom uitspoeg begin Emile hare sny vir ‘n lewe. Manne se hare. Hy verwag nie klein meisietjies met lang blonde hare in sy barbierwinkel nie.
Volpunte vrou – Christiaan het ‘n tienpunt plan waaraan sy toekomstige vrou moet voldoen. Jeanne-Louise druip elkeen daarvan met lof.
Wanneer die son weer skyn – As die lewe jou ‘n paar vet klappe gegee het, verwag jy nie dat die son ooit weer gaan skyn nie. Nog minder verwag jy dat die man vir wie jy jare gelede lief was, weer in jou sal belangstel.
Kies enige 4 boeke ne stuur dit per epos na liefdesverhalenmeer@gmail.com.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.